Whirlpool 3LA5581 Washer User Manual


 
-,
Waarborg deur K.I.C. Beperk
Die artikel gei’dentifiseer op die reeksetiketlplaat word vir 24 maande se normale gebruik en diens
vanaf datum van aankoop teen defekte as gevolg van foutiewe materiale en vakmanskap deur K.I.C.
aan die oorspronklike koper gewaarborg, onderworpe aan die voorwaardes van klousules 1 tot 13
hieronder:
1.1 K.I.C. sal te eniger tyd onder die waarborgtydperkverantwoordelikheid aanvaarvir die vervanging
of herstel van enige onderdeel wat deur K.I.C. foutief bevind word.
1.2 ‘nOnderdeel/onderdelesalvolgensK.I.C.seuitsluitlikediskresieherstel inplaasvanvervangword.
2. In die geval waar ‘n defek aan ‘n artikel ingevolge hierdie waarborg herstel moet word,
Sal
geen
reiskoste of -tyd gehef word indien die artikel binne 50 km van ‘n K.I.C. tak of die naaste K.I.C.
aangewese hersteller gelee is nie. Reiskosteen reistye na plekke buitedie 50 km radius Sal volgens
K.I.C. (of sy aangewese hersteller waar toepaslik) se heersende tariewe van tyd tot tyd, deur die
eienaar aan K.I.C. of die hersteller betaalbaar wees. Die heffing word bereken op die kilometers
wat die 50 km-toegewing oorskry en is mutatis mutandis van toepassing op die diensingenieur
se retoerreis.
3. Ondanksenige teenstrydige bepaling hierinvervat, moet diedefek uitsluitlikaan foutiewe materiale
of foutiewe vervaardiging te wyte wees.
4. Diewaarborgsluitdefekteuitwatdiegevolgisvanversuimomaandieinstruksiesinhierdieboekie
tevoldoeqverkeerdestroomsterkteof defekteindieelektriese kragstelsel;skadeveroorsaakdeur
weerlig, stakings, misbruik of wangebruik van die artikel; gebruik van die at-tikel vir doeleindes
buiten die waarvoordit ontwerp is; vuur, vloedskade, oorlog, burgerlike onrus, industriele aksie,
natuurrampe, of enige ander oorsaak buite die redelike beheer van K.I.C.
5.1 K.I.C. aanvaar onder geen omstandighede aanspreeklikheid vir enige skade gely wat die gevolg
is van nie-werking of foutiewe werking van die artikel, of vir gevolglike skade van watter aard ook
al, of wat ook al die oorsaak nie.
5.2 Sonder om van die algemene strekking van die voorafgaande af te wyk, aanvaar K.I.C. nie
aanspreeklikheid vir enige skade veroorsaak deur die foutiewe werking en/of skade vanlaan die
artikel wat voortspruit uit vreemdevoorwerpe wat in die werkendeonderdelevan die artikel beland
nie, bv. ‘n muntstuk wat die pomp van ‘n wasmasjien blokkeer.
6. Die waarborg dek nie sekerings, stilus, uitwendige kragproppe, kabels, plastiek-, rubber- en
glasonderdele nie, of waar ‘n artikel wat vir normale huishoudelike gebruik ontwerp is, vir
kommersiele of enige ander doel gebruik word waarvoor dit nie ontwerp is nie.
7. Hierdie waarborg isverderongeldig in die geval waardie artikel uitmekaargehaallversienlherstell
verander is deur enige iemand anders as K.I.C. of sy aangewese hersteller, of enige ander party
watdeurK.I.C.daartoegemagtigis;of indiegeval waardiereeksetiketlplaat geskendofveranderis.
8. Die waarborg isvan toepassing opdieartikel opdievoorwaardedat dit steeds in besit en gebruik
is van die oorspronklike koper en verder dat dit gekoop en gebruik is in die Republiek van Suid-
Afrika,Swaziland, Lesotho, Botswana, Namibi&Transkei,Ciskei,Venda, Bophuthatswana, Lebowa.
9. Enige foutiewe onderdeel wat vervang word, sal die eiendom van die hersteller wees.
10. In die geval van ‘n kontantaankoop(in teenstelling met ‘n kredietooreenkomsonderworpe aan die
voorwaardes van die Wet op Kredietooreenkomste, 1980, of enige wysiging of vervangende wet-
gewing)vervang hierdie waarborg enige gemeenregtelike aanspreeklikheid deur K.I.C. wat betref
latente defekte.
11. Herstelwerkof onderdele wat vervang word ooreenkomstig hierdie waarborg word slegsdeurdie
waarborg gedekvirdieduurvan die balansvan dieoorspronklikewaarborgtydperkvan toepassing
op die artikel.
12. Die kopererken hiermeedat geenvoorstellingsof waarborgeandersasdibwat hierin uiteengesit
word, deel van die koopkontrak of verkoop van hierdie artikel vorm of die koper aangespoor het
om hierdie artikel te koop nie.
13. Ten einde voordeel uit hierdie waarborg te trek, moet bewys van die datum van aankoop deurdie
koper gelewer word wanneer daar op die voordele aanspraak gemaak word.
Stuk Nr. 3356448
“Geregistreerde handelsmark van Whirlpool Corporation
Gedruk in V.S.A.