Whirlpool 3LA5581 Washer User Manual


 
-.
Gebruiksaanwysings
Hoe om u wasmasjien aan te skakel
Gebruik lae-skuim wasmiddel geskikvir ‘n outomatiese wasmasjien en meet die korrekte
hoeveelheid uit. Plaas ‘n gesorteerde wasbondel in die wasmasjien voordat die siklus
aangeskakel word. Wasmiddel moet vooraf oDaelos word
indien
die WatertemDeratuur laer
as 40°C is.
1
n
Kies BONDELGROOTTE
2
Kies WATER-
n
TEMPERATURE
0 Draai die knop na die stelling wat
aanpas by die bondelgrootte.
l
Stel die knop in enige posisie
tussen “EX SMALL” (‘n paar klein
artikels) en “EX LARGE” (‘n voile
bondel).
LET WEL: Gebruikdie”EX LARGE?
watervlak virdie beste kreukeltraag
(L’permanent press’)=resultate.
0 Kies was- en spoelwatertempera-
ture.
0 Hierdie illustrasie toon ‘n warm was
(hoogste temperatuur) en koue
spoel (laagste temperatuur) aan.
Aanbevole wastemperature verskyn in
u ‘Wasgoedgids”.
BONDELGROOTTES EN WATERVLAKKE
Virdie beste wasresultate moet die
bondel vryelik in die water kan
VERSIGTIG:
beweeg. ‘n Bondel wat te groot is, of
MOENIE WASMASJIEN
te min water, kan slytasieveroorsaak
OORLAAI NIE.
of wasgoed beskadig.
Benaderde
“EX LARGE” 82,1 P
watervlak
. a
“MEDIUM” 62,l P
vir bondel.
fz%F
I
.
“EX SMALL” 450 P
4