Whirlpool 3LA5581 Washer User Manual


 
Belangrike veiligheidsmatre~ls
-
-
Om die risiko van brand, elektriese skok of besering te
voorkom wanneer u wasmasjien in gebruik is, volg
basiese voorsorgmaatreQls,
insluitend die volgende:
l
Lees alle aanwysings voordat u was-
of berg nie. MOENIE ontvlambare
masjien gebruik word.
vloeistowwe by die waswater voeg nie.
l
MOET NOOIT items wat met was, verf,
Hierdie stowwe stel dampe vry wat ‘n
petrol of ontvlambare vloeistowwe
GEVAAR VAN BRAND of ONTPLOF-
skoongemaak, gewas, geweek of bev-
FING kan veroorsaak.
lek is, in die wasmasjien was nie. Die
l
lndien warm water nie ontlangs (in die
dampe kan ‘n GEVAAR VAN BRAND reel 2 weke of langer) gebruik gewees
of ONTPLOFFING veroorsaak. Was het nie, waterstofgas mag in die water-
ALTYD wasgoede wat sodanige verwarmer en in die warmwaterpype
stowwe bevat met die hand en laat lug-
ophoop. WATERSTOFGAS IS ONT-
droog word. PLOFBAAR. Om besering of skade te
l
MOET NOOIT toelaat dat kinders die
voorkom, voordat u wasmasjien gebruik
wasmasjien gebruik, daarmee speel
word, draai alle warmwaterkrane aan en
of daarin kruip nie. Streng toesig oor
laat die water vir ‘n hele paar minute
kinders is noodsaaklik as hulle in die
loop. Dit sal die ontkoming van die gas
nabyheid is tydens gebruik van die
toelaat. MOENIE rook of enige ope vlam
masjien.
gebruik naby die kraan terwyl dit oop is.
0 Wanneer u ‘n ou wasmasjien weggooi,
l
Verseker dat u wasmasjien:
verwyder ALTYD die deksel om toeval-
- deur ‘n gekwalifiseerde persoon gei’n-
lige voorstrikking te voorkom.
stalleer en herstel word en onderdele
l
MOET NOOIT u hande in die wasmand-
deur so ‘n persoon vervang word.
jie terwyl die water loop in, terwyl die
- behoorlik gewaterpas en gei’nstalleer
roerder beweeg of terwyl die mandjie
is op ‘n vloer wat die gewig kan dra?
wentel. lndien die deksel oopgemaak
- aan die korrekte driepenuitlaat, elek-
word terwyl die mandjie wentel, sal dit
triese toevoer, watertoevoer en drei-
outomaties binne ‘n paar sekondes
nering gekoppel word.‘”
gaan staan.
- behoorlik geaard is?
l
MOENIE met die beheerknoppe peuter
nie.
- behoorlik in stand gehou word?
l
MOET NOOIT ontvlambare vloei-
- teen die weer beskerm word en gehou
word waar die temperatuur nie onder
stowwe (droogskoonmaakmiddels, kero-
vriespunt sal daal nie.
seen) in of naby u wasmasjien gebruik
*Sien die “lnstalleeraanwysings.”
- BEWAAR HIERDIE AANWYSINGS -
Bykomende veiligheidsmaatre~ls en u
verantwoordelikherde
Bewaar wasmiddels, washulpmiddels en
ander stowwe ALTYD in ‘n koel, droe plek
en buite die bereik van kinders - verkieslik
in ‘n kas wat kan gesluit word.
Lees en volg ALTYD aanwysings op was-
middel en washulpmiddelverpakkings -
veral waarskuwings en voorsorgmaatreels.
GEVAARLIKE DAMPE kan vrygestel word
indien chloor-bleikmiddel in dieselfde was
as ammoniak of sure soos asyn of roesver-
wyderaar gebruik word.
Ontkoppel ALTYD die kragtoevoerkoord
voordat daar aan die wasmasjien gewerk
word. MOENIE glasveselstowwe in die
masjien was nie. Klein deeltjies kan in die
materiaal van opvolgende wasbondels
vassteek en velirritasies veroorsaak.
Verseker dat u wasmasjien:
l
slegs vir take gewoonlik verwag van
huishoudelike wasoutomate gebruik
word.
l
nie deur kinders of iedereen wat on-
bevoeg vir korrekte bedryf daarvan
3
gebruik word nie.