Whirlpool 3LA5581 Washer User Manual


 
Kies SIKLUS en WASTYD;
3. Skakel die wasmasjien aan
A. Druk die beheerknop in en draai na
regs. Dit moet ingedruk word en slegs
kloksgewys gedraai word.
B. Stop by die verlangde nommer in die
siklus. Die nommers stel die wastyd in
minute voor. Die illustrasie toon 10
minute van roering in die REGULAR
NORMAL-siklus.
C. Skakel die wasmasjien aan deur die
beheerknop uit te trek. Die wasmasjien
sal inloop tot die verkose vlak met
waswater van die gekose temperatuur.
Nadat die wasmasjien gevul is, sal dit
roer vir die bepaalde aantal minute.
D. Om die wasmasjien te stop, kan die
beheerknop enige tyd ingedruk word.
Om die was te hervat, word die be-
heerknop uitgetrek.
5