Whirlpool 3LA5581 Washer User Manual


 
-.
Ander gebruiksaanwysings
Vir spoel en wentel
‘n Bykomende spoel- en wentelsiklus
mag nodig weesvirbaievuil wasgoed wat
meer wasmiddel vereis. (Bykomende
wasmiddel kan ‘n bykomende spoelsiklus
vereis.)
1. Druk Beheerknop in.
2. Draai kloksgewys na enige 0 op die
paneel. Sien illustrasie hierbo.
3. Trek Beheerknop uit. Die wasmasjien
sal tot verlangde vlak vul; 2 minute
roteer; dreineer en wentel.
Vir dreinering en wentel
U wasmasjien kan gestel word om te
dreineer en water uit te wentel.
1. Druk Beheerknop in.
2. Draai kloksgewys nadie stafie net voor
die AF-posisie in enige siklus. Sien
illustrasie hierbo.
3. Trek Beheerknop uit. Die wasmasjien
sal dreineer en wentel.
Belangrik: Sien bykomende
versorgingsinligting in u
“Wasgoedgids”.
6