Whirlpool 3LA5581 Washer User Manual


 
Vloeibare blei kmiddelhouer
Bleikmiddel moet uitgemeet word.
Moenie raai nie. Moet nooit meer as 1
koppie(250 ml)vir’n voile bondel gebruik
nie. Gebruik minder met laer watervlak-
stellings. Volg aanwysings op bottel vir
veilige gebruik. Gebruik ‘n koppie met
skinktuit om storting te voorkom.
1. Laai eers die wasmasjien.
2. Giet afgemete bleikmiddel versigtig
in houer. MOENIE dat bleikmiddel
spat, drup of in die wasmasjien-
mandjie loop nie. Onverdunde
bleikmiddel sal enige materiaal
waarmee dit kontak maak, beskadig.
3. Skakel wasmasjien aan. Bleikmiddel
sal outomaties gedurende die was-
siklus verdun word.
Vir nadere inligting omtrent bleik, sien u “Wasgoedgids”.
MAGIC CLEAN* pluisfilter
Die pluisfilter in u wasmasjien is selfreinigend. Pluis wat opgaar, word saam met die
was- en spoelwater gedreineer.
lndien u wasmasjien in ‘n baliedreineer, moet pluis wat in die riool of roosterversamel,
verwyder word.
Houer vir vloeibare wasgoedversagmiddel
4. Verdun versagmiddel met warm water.
Die hoeveelheid verdundeversagmiddel
moenie 150 ml per vulling oorskry nie.
5. Skakel wasmasjien aan. Verdunde
versagmiddel sal gedurende die eind-
spoel deel van die siklus by die bondel
gevoeg word. LET WEL: Moenie die
wasmasjien tydens hierdie siklus
afskakel nie. lndien u dit doen, sal die
1. Plaas wasmiddel en bondel in die
versagmiddel met die oorblywende
mandjie.
seepwater meng. Dit sal vlekke
veroorsaak. Moenie wasmiddel in die
2. Meet voorgeskrewe hoeveelheid versag-
middel (sien verpakking) in die houer uit.
vloeibare-versagmiddelhouer plaas nie.
3. Moenie versagmiddel op bondel laat
6. lndien houer reiniging vereis, spoel met
drup of stort nie.
baie warm water.
7