Whirlpool 3LA5581 Washer User Manual


 
Aanbevole stappe
hulp nodig het:
1.
Voordat u hulp
ontbied . . .
Werkverrigting word dikwels deur
klein probleme belemmerwat u self kan
opspoor en sonder gereedskap van
enige aard kan regstel.
lndien u wasmasjien nie vul nie:
l
Is die kragtoevoerkoord met ‘n
lewendige stroom van die vereiste
spanning verbind?
l
Is beide waterkrane oop?
l
Het u u huis se hoofsekerings of
stroombrekerbord nagegaan?
l
Is die watertoevoerpype gekink?
l
Is die Siklusbeheerknop gestel en
uitgetrek?
lndien u wasmasjien nie wentel nie:
Is die deksel toe?
Is die kragtoevoerkoord met ‘n
lewendige stroom van die vereiste
spanning verbind?
Het u u huis se hoofsekerings of
stroombrekerbord nagegaan?
lndien u wasmasjien gedurende ‘n
siklus tot stilstand kom:
l
Onthou dat u wasmasjien vir ‘n kort
tydjie op verskillende tye in elke
siklus tot stilstand kom.
Hierdie pouses is normaal.
lndien u wasmasjien volloop en
dreineer sonder om te roteer:
l
Maak seker dat die Sikluskontrole-
knopna’n nommeropdiesikluswys.
Maak seker dat die dreineerpyp ho& is
as die watervlak in die wasmasjien.
lndien ni&
l
magdie wasmasjien gedurende was-
en spoelsiklusse dreineer.
l
kan water lek. (Sien “Installering-
handleiding”.)
-.
indien u diens of
2. Wanneer u verhuis.. .
Om seker te maak dat u toestel
behoorlik gei’nstalleer word en om
voortgesette bevredigende werking te
verseker, skakel u handelaar. (Instal-
leringskostesal natuurlikdeuru betaal-
baar wees.)
3. Nuttige wenke . . .
U kan die diens van u diensverteen-
woordige bespoedig deurdie model-en
reeksnommer van u toestel te verstrek
wanneer u diens versoek. Bewaar ook u
verkoopstrokie en waarborg om u
waarborgstatus te bewys.
Onthou . . . U diensverteenwoordiger
is opgelei om u Whirlpool-toestel te
versien of te herstel. Hy kan u help om
die gehalte wat oorspronklik in u
WHIRLPOOL-toestel ingebou is, te
handhaaf. Slaan dus sy telefoonnommer
na en teken dit aan die ruimte wat op
bladsy 2 voorsien word.
IO