Whirlpool 3LA5801XX Washer User Manual


 
Versorging van u
wasmasjien
AF
SLANGPASSTUK
WANNEER NIE GEWAS WORD NIE,
draai
beide waterkrane toe om druk op die
waterkleppe uit te skakel.
VERWYDER SKERP VOORWERPE
soos
spelde, gespes, ens., voor klere gewas word.
Maak metaalritssluiters toe.
Droog spatsels onmiddellik af. Spatsels
kan die afwerking laat verdof of beskadig.
SKERP OF SWAAR VOORWERPE
moet
nooit op of in die wasmasjien geplaas word
nie. Kontroleer sakke vir skroewe, moere,
gereedskap, ens.
SEKEREVOOR-BEHANDELINGSPRODUKTE
kan wasmasjien-en droerpanele, konsoles
en afwerking beskadig. Moenie hierdie
produkteopof naby u wasmasjienof dro&
gebruik nie.
9