Whirlpool 3LA5801XX Washer User Manual


 
-.
Gebruiksaanwysings
n u wasmasjien aan te skakel
Gebruik lae-skuim wasmiddel geskikvir’n outomatiese wasmasjien en meet die korrekte
hoeveelheid uit. Plaas ‘n gesorteerde wasbondel in die wasmasjien voordat die siklus
aangeskakel
word. Wasmiddel moet vooraf opgelos word indien die watertemperatuur laer
as 40°C is.
1
2
Kies WATER-
n
Kies BONDELGROOTTE
w
TEMPERATURE
0 Draai die knop na die stelling wat
aanpas by die bondelgrootte.
0 Stel die knop in enige posisie
tussen “EX SMALL’ (‘n paar klein
artikels) en “EX LARGE” (‘n voile
bondel).
0 Om die watervlak teverander nadat
diewaterbegin inloophet,draaidie
knop na “RESET” en dan na die
verlangde watervlak.
LET WEL: Gebruikdie “EX LARGE?
watervlakvirdie beste kreukeltraag
(LLpermanent press’)-resultate.
l
Kies was- en spoelwatertempera-
ture deur ‘n knoppie te druk.
0 Hierdie illustrasie toon ‘n warm was
(hoogste temperatuur) en koue
spoel (laagste temperatuur) aan.
Aanbevole wastemperature verskyn in
u ‘Wasgoedgids”.
BONDELGROOTTES EN WATERVLAKKE
Virdie bestewasresultate moet die
bondel vryelik in die water kan
beweeg. ‘n Bondel wat te groot is, of
te min water, kan slytasieveroorsaak
of wasgoed beskadig.
Benaderde
watervlak
vir bondel.
VERSIGTIG:
MOENIE WASMASJIEN
OORLAAI NIE.
“EX LARGE” 82,l P
?zzF
*
.
“MEDIUM” 62,l !
I
I
“EX SMALL” 450 !
4